Posts

Showing posts from September, 2018

Afrikaans: Die taal van die toekoms.

Image
Afrikaans is 'n baie belangrike taal in Suid-Afrika en dit is selfs toepaslik in ander dele van die wêreld. Alhoewel baie Suid-Afrikaanse studente 'n negatiewe gevoelens teenoor Afrikaans het, is dit 'n pragtige taal en is dit in baie dele van die lewe toepaslik.   Gedig: Die wêreld het so klein geword - Alta Marincowitz Die gedig praat oor die manier waarop ons kennis opdoen verskil drasties van vorige generasies, die ontwikkeling van tegnologie en hoe ons die wêreld sien en wat ons doen om te ontspan. Dit praat ook oor die toeganklikheid van informasie deur middel van die Internet. Die titel is ironies omdat die wêreld het eintlik groter geword omdat ons makliker oorsee kan reis en meer van die wêreld en sy mense kan uitvind en dit verwys na die gesegde wat insinieer dat die wêreld klein is. Hierdie gedig bewys dat Afrikaans vandag nog in Suid-Afrika toepaslik is, aangesien dit praat oor tegnologie en al die gebruike wat ons daarvoor het. Dit spreek ook oor hoe